|
|
|
| |
Mansgenoeg is 'n paar doodgewone mense wat 'n passie het om Jesus Christus daagliks beter en beter te leer ken. Ons wil deur hierdie bediening alle mense wat hierdie passie met ons deel, raak. As jy begeer om saam met God te wandel, maar jy weet nie hoe nie en jy dink daar moet meer wees as wat jy nou ervaar in jou godsdiens, dan is hierdie bediening net reg vir jou. Ons wil graag alle mense met alle spiritualiteite sinvol bedien.
Daarom het ons JOU nodig!
Mansgenoeg is a couple of ordinary people with a passion for Christ who would like to get to know our Lord better and better each day. Through this ministry we would like to serve all people who share the same passion. If you have a desire to walk with God, but you are unsure how to go about it and if you feel that there should be more than what you experience in your faith, then you are in the right place. We would like to serve people of all types of spiritualities.
Therefore we need YOU!
|
|
|
|
|
| |
|
Kontak Mansgenoeg!
Kontak ons gerus indien jy wil kom kyk waaroor dit alles gaan - jy is baie welkom!
Naudé van der Spuy - 082 651 0197
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
|
|
|
|